NationStates Jolt Archive


Die eerste Afrikaanse topic (Nederlanders is darm snaaks jong?)

The Class A Cows
27-01-2005, 11:10
Net omdat eg so moeg is fir so veel Nederlandse topics en omdat hulle miskien kan lees wat ek hier gesit het.

En omdat amper niemand praat die Afrikaanse taal, so hierde topic sal blykbaar nie na sy naam aanhou, as dit selfs lewe in die eerste plek.
Legless Pirates
27-01-2005, 11:12
Huzah! South-African!
The Class A Cows
27-01-2005, 11:18
http://www.madamandeve.co.za/

[stel luide roeping van Xhosa word hier!]
Transribble
27-01-2005, 11:48
Ek kan 'n bietjie Afrikaans praat - Std 7 / 1976. Ek sal lees en leer :)
The Class A Cows
27-01-2005, 11:52
Dis noggal goed om te aanhou met jou leesery, anders sal jy soos ek stadig jou verstaaning van die taal verlos.
Pepe Dominguez
27-01-2005, 11:55
Almost close enough to German where I could try and participate, but not quite. Schade.. ;)
Legless Pirates
27-01-2005, 11:58
Close enough to Dutch though. It's not easy, but it's readable
The Class A Cows
27-01-2005, 12:02
Maar weet jy wat 'n piesang is?

Heheh, malasiese leeneword.
Legless Pirates
27-01-2005, 12:03
Maar weet jy wat 'n piesang is?

Heheh, malasiese leeneword.
Banana? :p
The Class A Cows
27-01-2005, 12:06
Banana? :p

Errrr...

Fokkel!

Err, vat van mielies?
Water Cove
28-01-2005, 10:13
Hé, Afrikaans! Das weer is wat anders. Moeilijk leesbaar, net internet-taal of zo. Ik hoop dat Zuid Afrikanen mij kunnen verstaan. Is er iemand in de zaal die Letzeburgs wil toevoegen?
His majesty Bas
28-01-2005, 13:55
Afrikaans is moeilijk te lezen...

Begrijpen jullie iets van wat wij zeggen? :p